Dione (maan)

Dione   

Dione in 2008 in natuurlike lig afgeneem deur Cassini.
Wentelbaaneienskappe
Halwe lengteas 377 396 km
Wentelperiode 2,736915 d
Baanhelling 0,019° (tot Saturnus se ewenaar)
Satelliet van Saturnus
Fisiese eienskappe
Afmetings 1 128,8 × 1 122,6 × 1 119,2 km[1]
Gem. radius 561,4±0,4 km[1][2]
Oppervlakte 3 964 776,51 km2[3]
Massa 1,0954868±0,0000246×1021 kg[2] (sowat 1 834 Aardes)
Gem. digtheid 1,4781±0,0032 g/cm3[2]
Rotasieperiode 2,736915 d
(sinchronies)
Ashelling 0
Temperatuur 87 K (-186°C)
Skynmagnitude 10,4[4]

Dione, ook bekend as Saturnus IV, is die vierde grootste natuurlike satelliet van Saturnus. Sy agterste halfrond word gekenmerk deur groot kranse, bekend as "chasmata", en is ook donkerder as die voorste (leidende) halfrond. Gebaseer op sy digtheid, is Dione se binnekant waarskynlik 'n kombinasie van silikaatrots en waterys in byne ewe groot dele van die massa. Die maan is in 1684 deur die Italiaanse sterrekundige Giovanni Domenico Cassini ontdek en is genoem na Dione, 'n Titaniese godin in die Griekse mitologie.

  1. 1,0 1,1 Roatsch, T.; Jaumann, R.; Stephan, K.; Thomas, P. C. (2009). "Cartographic Mapping of the Icy Satellites Using ISS and VIMS Data". Saturn from Cassini-Huygens. pp. 763–781. doi:10.1007/978-1-4020-9217-6_24. ISBN 978-1-4020-9216-9.
  2. 2,0 2,1 2,2 Jacobson, Robert. A. (1 November 2022). "The Orbits of the Main Saturnian Satellites, the Saturnian System Gravity Field, and the Orientation of Saturn's Pole*". The Astronomical Journal. 164 (5): 199. Bibcode:2022AJ....164..199J. doi:10.3847/1538-3881/ac90c9. S2CID 252992162.
  3. Phil Davis? (1 April 2011). "Solar System Exploration: Planets: Saturn: Moons: Dione: Facts & Figures". NASA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Oktober 2012. Besoek op 24 Maart 2013.
  4. Observatorio ARVAL (15 April 2007). "Classic Satellites of the Solar System". Observatorio ARVAL. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2011. Besoek op 17 Desember 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy